Lewensiklus Van Die Padda вђ Bakgat Boeke Die paddavis. ‘n paddavis het kieue soos ‘n vis, sodat dit onder die water kan asem haal. dit neem tot 25 dae vir die paddavis om hierdie fase te bereik. die paddavis ontwikkel eers twee en dan vier bene. teen die 56ste dag, ontwikkel die paddavis agterpote en teen die 63ste dag, kry die padda vissie voorpote. kieue. Lewensiklus van ‘n padda. ‘n padda is ‘n voorbeeld van ‘n amfibieë. 1 twee paddas paar om eiers te bevrug. die wyfie lê die eiers. 2 ‘n jong paddavissie met buitekiewe en ‘n stertvin kom te verskyn. 3 ‘n jong paddavissie kry pote. 4 ‘n paddavis verloor sy stert. 5 die volwasse padda ontwikkel longe verloor sy kiewe. 3.
Die Lewensiklus Van N Padda вђ Depicta Paddavisse van die gemarmerde rubberpadda ( phrynomantis annectens) wat in 'n rotspoel in die noord kaap uitgebroei het. soos alle amfibieë word die meeste paddas voortgeplant deur eiers wat in die water of in klam plekke gelê word (sekere soorte is lewendbarend). aanvanklik is die padda 'n visagtige larwe, die paddavissie, wat deur kieue. Padda prente. padda se lewensiklus en basiese bou. as ‘n mens ‘n visbak met paddavisse in die klas kan aanhou, sou dit wonderlik wees. die kinders sou dan kon sien hoe paddas ontwikkel, beweeg en lewe. ‘n mens kan die heel kleintjies vra om “soos ‘n paddavis” te swem of soos ‘n padda te hop. betrek dit tydens liggaamlike opvoeding. A van der merwe. download. type: pdf. size: 0.07mb. share this content. 'n werkvel as vaslegging van gedeelde lees vir graad 2 afrikaans huistaal met die onderwerp: die lewensiklus van die padda. language:. Geskryf deur: theoné senekalillustrasie deur: theoné senekal.
Natuurwetenskappe Die Padda By Openstax Jobilize A van der merwe. download. type: pdf. size: 0.07mb. share this content. 'n werkvel as vaslegging van gedeelde lees vir graad 2 afrikaans huistaal met die onderwerp: die lewensiklus van die padda. language:. Geskryf deur: theoné senekalillustrasie deur: theoné senekal. Dit sluit drie stadiums in: eier, larwe en volwassene. die lewensiklus van 'n padda bestaan uit drie stadiums: eier, larwe en volwassene. soos die padda groei, beweeg dit deur hierdie stadiums in 'n proses bekend as metamorfose. paddas is nie die enigste diere wat metamorfose ondergaan nie; die meeste ander amfibieë ondergaan ook merkwaardige. Hierdie kleurvolle woordmat is maklik toepaslik om die lewensiklus van 'n padda in die grondslagfase te verduidelik. nie net wys dit die siklus nie, maar gee ook geleentheid om nuwe woorde te leer met die oulike prentjies wat bygesit is. hierdie hulpbron kan as die beginpunt van gesprekke vorm of kan selfs bydra tot klaskamer vertonings. om ink te spaar is hierdie hulpbron beskikbaar in super.